Fantasiamusiconline
  1. GEE MY
  • Sê my, as jy by my wil bly, dan sal ek jou omvou, naby aan my drome hou, jou in my drome hou.

    Onthou jy, kom jy terug na my, kom jy elke aand, sonder dat ek jou vra.

    Sal ek jou weer terug kan draai, my hart weer om jou lewe swaai

    (koor)
    Gee my, bietjie van jou, gee my van jou drome, weet jy, ek soek jou hart by my vir altyd hier by my, verdwyn jy dink ek net aan jou, hoe sal ek hier kom bly as jy net by my bly, hoe sal ek hier kom bly as jy net by my bly.

    Als wat, ek bedoel het, was maar net vir jou, oor en oor ja net vir jou, so se my waars jy nou.

    Nodig, soms oorbodig, om so ver tegaan, kry ek jou is jy weer skaam.

    Sal ek jou weer terug kan draai, my hart weer om jou lewe swaai

    (bridge)
    En elke dag as jy my vra, staan jy by my, gedagtes maal weer in my kop, is jy weer styf teen my.
  2. EN EK DRAAI
  • Ek wonder woe sal ek weet, ek wonder mag ek jou vra. Droom nogsteeds in die nag, mis jou soene so sag.

    Mis jou lyf teen my lyf, ooh ek sal jou wys. Dis net ek en jy wat veraltyd by jou bly

    (koor)
    En ek draai en draai en draai weer terug na jou ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou en ek draai en draai en draai weer terug na jou kom ons vat die laaste dans ek wil als onthou ek wonder hoe sal ek weet, ek wonder mag ek jou vra in my hart wil dit reen, mag 'n engel jou seen mis jou lyf teen my lyf, ooh ek sal jou wys dis net ek en jy wat vir altyd by jou bly

    (bridge)
    Soek jy my vanaand weer styf langs jou gee vir my jou mooiste droom om vas te hou.
  3. JY TRAP HIER OP MY HART
  • Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie.
    O-o-o-o ek weet nie of jy weet nie.

    Jy trap hier op my hart, ek's heeltemal verlief op jou. Wat het van die lekker van verlief wees geword.

    Kom 'n bietjie nader en jy maak my so bang. Jy sê ooh jy sê aah jy laat my voel soos 'n man.

    Dis lekker lekker as net ekke saam met jou hier kan wees. Maar jy gee baie ander ouens hierdie selle idees.

    Dit voel of asof dit alles vir 'n rukkie ophou bewe binne my.

    (koor)
    Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie.

    O-o-o-o ek weet nie of jy weet nie.

    Jy trap hier op my hart ek's heeltemal verlief op jou.

    Wat het van die lekker van verlief wees geword.

    O-o-o-o jy trap my in die middel deur.
    O-o-o-o ek like jou baby al hoe meer.
    O-o-o-o al kry my hart 'n bietjie seer.

    Wat het van die lekker van verlief wees geword. Jy gooi daai lekker lyfie en die kele is droog.

    Ons sê ooh ons sê aah jy't al die manne so hoog.

    Ek kannie kannie huis toe gan nie want my voete is vas

    Ek is 'n nommer net vir jou wat langs jou lyfie sal pas

    (bridge)
    Jy trap op my, maar ek stop jou nie.
    Jy trap op my, maar ek stop jou nie.
    Jy trap op my maar ek stop jou nie.
    Ek wil nie hê dat jy moet ophou nie.
  4. KOM TERUG
  • 'N stem in die nag het gese daar's iemand anders in jou arms vanaand.

    Daar waar jy is, daar waar jy is. Sal jy hoor as ek roep na jou laat in die aand as al die sterre verskiet. Of is alles verniet, of is alles verniet.

    (koor)
    Kom tog net terug na my, kom terug en bly by my, se my jy dink aan my se my dis nie verby.

    Want dit voel of ek skree teen die wind wat nie sy rigting wil verander nie.

    Kom tog net terug na my, draai om en kyk vir my, se my jy hoor my huil, kom oor my trane seil, kom tog net terug na my kom terug na my toe vanaand.

    Berge van gister kom le onder my voete, as ek loop in die nag, hier waar ek wag, hier waar ek wag.

    As ek jou kon laat voel, hoe dit voel om deur die storms van jou liefde te dwaal.

    Sal jy my kom haal, sal jy my kom haal.
  5. STUKKEND
  • As jy weg kyk vat jou hart vir my, by die wonder en die wens verby en my hart ruk stukkend deur die storie wat jou oe vertel.

    As ek soek wys jy vir my die dag, om die draaie waar jou liefde wag.

    En my kop raak stukkend as jou lippe aan my eie raak. Jy’t my ‘n man gemaak as jy aan my raak, begin die letters van my lewe in 'n taal te praat

    (koor)
    Kom en gee jou hart vir my.

    Hiers 'n plek waar jy kan bly.

    Kom en rock my uitmekaar.

    Ek is stukkend en dit voel so goed om te se.

    Dis al wat ek wil se.

    As ek droom sien ek net jou gesig, as dit nag word is net jy die lig.

    En my kop klop stukkend deur die aande wat my hart jou mis.

    As ek le hoop ek jy le by my, as ek vra sal jy die antwoord kry. en my kop raak stukkend as ek le en dink aan jou vanaand.

    Jy’t my ‘n man gemaak as jy aan my raak, begin die letters van my lewe in 'n taal te praat.
  6. VAT AAN MY
  • Ek kyk vir jou maar jy kyk by my verby, ek hoor jou stem wat in alles by my bly.

    En ek roep jou naam maar jy weet nie waar ek is, en dan loop jy weg sal die wind se vlerke jou laat voel.

    (koor)
    Ooh jy klop aan my hart my hart is vir jou gemaak.

    Ooh jy vat aan my hart ek voel jou hand aan my raak

    As die wereld gaan le sal jy nogsteeds by my bly.

    Ek sal jou kry, jy vat aan my.

    Ek droom van jou, met jou arms om my lyf, ek droom van hoe jy briewe vir my skryf.

    Maar jou woorde slaap in die donker van my hart.

    En al draai jy om sal my hart se liefde langs jou loop.

    (bridge)
    Jy vat aan my hart en ek is verlore, jy vat aan my hart en hy klop vir jou.

    En soos wat die dinge dae verander voel ek nader aan jou, gee jou hart vir my.
  7. ENGELE
  • Die tyd is nou verby, jou hande is nie warm nie,
    jy kan nie langer bly.

    Jou oë het my gegroet ek wil jou nie so los nie, maar die lewe sê ek moet.

    Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was.
    En ek maak jou an my hart se ritme vas.

    (koor)
    Want daar is engele wat waak oor jou, wat jou hand in die lig en donker vashou.

    Daar is engele wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan.

    En die tyd sal my net liewer maak vir jou.
    En die jare sal ons drome verder bou.

    Gesigte teen die muur, die drome van ons ure saam. Is elke oomblik hier.

    (bridge)
    Die dag het jou kom haal, en om jou weer te sien sal ek met als in my betaal.

    Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was.

    En ek maak jou aan my hart se ritme vas.

    Die tyd is nou verby, jou hande is nie warm nie, jy kan nie langer bly.

    Jou oë het my gegroet, ek wil nie van jou weggaan nie maar die lewe sê ek moet.
  8. STAAN NOU OP!
  • Die son is weg dis weer skemer, waar is jy.

    Die dag het gedraai en die hane wil kraai, ek wag net hier vir jou.

    Want dis 'n fees dis 'n party, kom nou saam met my.

    Ek se wat ek wil se voor die maan gaan le, net ek en jy vanaand.

    (koor)
    Staan nou op laat ons dans, ooh.

    Staan nou op vat 'n kans, ooh.

    Almal saam, skree vir my.

    Staan net op en dans met my.

    Ek kry so warm met jou hier, bly net hier by my.

    Elke oomblik saam met jou, wil ek vir altyd by my hou.

    Want dis 'n fees dis 'n party, kom nou saam met my.

    Ek se wat ek wil se voor die maan gaan le, net ek en jy vanaand.
  9. KOM NA MY TOE
  • Jy se jy dink aan my, maar hoekom is dit alles dan verby, en hoekom le jy deure voor my woorde as ek met jou praat.

    Jy se jy voel alleen, ek weet dat jy ook weet ek is die een, so hoekom sit en wag jy daar vir tyd, wat niemand sal bring nie.

    Hier is ek, ek wag vir jou, kom le dit neer op my

    (koor)
    Kom na my toe, kom na my toe, verdwyn in die nag jy hoef nie langer te wag nie, kom na my toe kom na my toe.

    Kom na my toe.

    Kom na my toe ek sal jou nie keer nie dit maak my nie seer nie.

    Kom na my toe kom na my toe.

    Ek sien jou in my drome, wat iewers in die nag my hart omsoom.

    Dan voel ek hoe jou vingers oor my gly, en dis nie verby nie.

    Ek sien jy mis my daar, toe alles nog gegee was voor ons vra en elke dag 'n son was voor die reen, waarop ons geloop het hier is ek, ek wag vir jou, kom le dit neer op my.
  10. IN DIE DONKER
  • Jy’t als vir my gegee, ek staan hier met my hartklop voor jou deur, ek moet jou voel by my maar ek kan jou nie kry nie.

    Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breek dit my hart.

    En die lig wat deur die liefde skyn in die nag verdwyn.

    (koor)
    En jy los my weer in die donker, en jy los my aleen.

    En ek soek jou hart in die donker want ek weet jys die een.

    In die lig wat skyn, het jou hart verdwyn, het ek weer begin, want jy los my in die donker.

    Ek weet dat almal soek, maar stories van die liefde ken geen boek, jy skryf jou naam op my en dit wil nie verdof nie.

    Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breuk dit my hart.

    En die lig wat deur die liefde skyn in die nag verdwyn.
  11. VENSTERS VAN MY HART
  • Agtervolg my waar ek gaan, gedagtes dwaal om jou.

    Mis jy al ons tye saam ek hoop jy sal onthou.

    Nou staan jy langs my die engel aan my sy.

    En ons begin weer die hartseer is verby.

    Donker aande so alleen nou so ver van my.

    Liefde wat hier langs my le sal altyd by my bly.

    (koor)
    Die vensters van my hart is oop vir jou, wat kan ek doen om jou by my te hou.

    Hoeveel keer het ek al gevra, dis die laaste keer vanaand se net ja.

    Jy is altyd daar vir my ek sal by jou staan, ek wil jou in my arms hou, ons vir altyd saam.

    (bridge)
    Jy’s die een die een wat ek wil he, sal jy vanaand by my kom le.
  12. DIS NET JY
  • Dis net jy, hier by my. Ek en jy, lekker kry of is dit alweer verby.

    Dis net jy, hier by my laat ons dans vanaand, ek is hier jy's naby my. Dis alweer laat, nes gisteraand.

    Dis in my droom, waar jy steeds woon. Ek vat jou hand, jy's aan my kant, in die nag.

    Ek het n plek waar jy kan bly, die eerste draai. Waar ek jou kry, in die nag.

    Dis net jy, hier by my. ek en jy, lekker kry of is dit alweer verby. Dis net jy, hier by my.

    Laat ons dans vanaand, ek is hier jys naby my.

    Jy is die een waarvan ek hou, dit is vir ewig en altyd by jou, ek wil n storm van liefde.

    Om jou vou. Ek het n plek waar jy kan bly, die eerste draai waar.

    Ek jou kry in die nag. Dis net jy, hier by my.

    Ek en jy, lekker kry of is dit alweer verby. Dis net jy, hier by my.

    Laat ons dans vanaand, ek is hier jys naby my.

    Dis net jy, hier by my, dis net jy. Dis net jy, hier by my.

    Ek en jy, lekker kry of is dit alweer verby. Dis net jy, hier by my.

    Laat ons dans vanaand, ek is hier jys naby my.
  13. EVERY BREATH YOU TAKE
  14. HEAVEN
    
  15. AJ MEGA MIX
     
     
 
1. EK HET PLEK VIR JOU BY MY

2. JY IS DIE EEN

3. WIL JY BLY, WIL JY GAAN

4. VANAAND NET EK EN JY

5. EK HOU VAS

6. JY IS MY NA NA NA

7. EK MIS JOU BY MY

8. WIL JY?

9. SJOE (DUET MET STEVE HOFMEYR)

10. EK WIL JOU HÊ

11. MEISIE VAN MY DROME

12. WIL JY IETS SÊ?

13. VIR JOU AANDAG (REMIXED)

14. A-L-T-Y-D

15. DOEN DIT WEER

16. JY'S DIE ENGEL VAN MY HART

17. HARTVROU

18. VIR ALTYD IN JOU DROME
     
     
 
1. EK HOU VAS

2. WIL JY IETS SE

3. HIERS EK NOU

4. WIL JY?

5. EK MIS JOU BY MY

6. VAT AAN MY

7. ONS GAAN PARTY

8. STAAN JY NOG ALEEN

9. SE MY

10. AS JY WIL

11. THE TIME IS NOW

12. NET EK EN JY

13. SPENDING MY TIME

14. JY IS DIE EEN

15. AJ MEGA MIX
     
     
 
1. EK HET PLEK VIR JOU BY MY

2. VANAAND WEER EK EN JY

3. JY IS MY NA NA NA

4. EK WIL JOU HE

5. YOU’RE MY ANGEL

6. DOEN DIT WEER

7. MY ANGEL

8. IS DIT JY

9. JY IS ALLES

10. MAYBE

11. OU VAN 7DE LAAN

12. YOU RAISE ME UP

13. AJ MEGA MIX

14. VIR JOU VANDAG

15. SJOE (DUET MET STEVE HOFMEYR

16. MEISIE VAN MY DROME
     
     
 
1. MEISIE VAN MY DROME

2. HARTVROU

3. VIR JOU VANDAG

4. MY MOOISTE VLINDER

5. SJOE (DUET MET STEVE HOFMEYR)

6. VREK VERLIEF

7. JY’S DIE ENGEL VAN MY HART

8. SMS NA MY HART

9. SEXY GIRL

10. LAAT MY LEWE LAAT MY LIEFHE

11. SHOULD I WOULD I COULD I

12. EK’S JOU BEGIN, JOU EINDE

13. AFRIKAANSE KEURSPEL